Ek is mal oor my seekatring. Ek dra hom amper elke dag. Dit laat my altyd aan die see en die lekker tye op die strand dink. Wanneer ek weer terug is in die Vrystaat, voel dit altyd asof daar ’n stukkie vakansie op my vinger is. Verseker my gunsteling!
Bennita –